|
Die vorming van
die Quatro Simbra groep was 'n logiese besluit vir die 4
stoete betrokke -
Happy Venture,
Mica, SSS & Vleisberg
- aangesien hul teeldoelwitte en mikpunte in 'n groot mate
ooreenstem en hulle 'n groot passie het vir die teel van top
kwaliteit Simbras. Die samewerking met ander telers word
ook gesien as baie belangrik. |
|