Home Page
 
 

Alhoewel die Quatro Simbra alle redelike voorsorg tref om te verseker dat alle inligting op hierdie tuisblad akkuraat en aktueel is, gebruik u hierdie tuisblad nogtans op eie risiko. Die inhoud is onderworpe aan verandering sonder enige kennisgewing.

Nie Quatro Simbra of enige ander party wat betrokke is by die inligting op hierdie tuisblad is aanspreeklik vir enige skade of verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad.

U onderneem om geen inligting op hierdie tuisblad of wat met hierdie tuisblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen Quatro Simbra nie. Skakelings met ander tuisblaaie is tuisblaaie wat onafhanklik is van Quatro Simbra en ons onderskryf, beheer of lewer geen vertoë, waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud of skakelings nie.

Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat verband hou met u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad nie; ook nie vir skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks, afbeeldings, lêers of ander materiaal van hierdie tuisblad nie.

          

____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

                

 

Quatro Simbra  |  2007 - 2009  |  Webblad Vrywaring
Webblad ontwerp & onderhou deur
123 Internet